KENNISGEWING: AANVRAAG VIR PUBLIEKE NOMINASIES SWELLENDAM ESTETIESE EN BEWARINGSKOMITEE
Kennis geskied hiermee in terme van die Raad se bevoegdheid soos bepaal in Artikel 155 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996 dat nominasies ingewag word vir die aanstelling van ses (6) persone vir die Swellendam Estetiese en...


